top of page
Young Family
Happy Family in the Park
Family At Church
Young Family
Hipster Briefcase
Modern Desk

Jou persoonlike finansiële dienste verskaffer

Chantedes Makelaars

Tuis: Welcome

Ons Pakkette

Of jy nou versekering nodig het vir jou besigheid of persoonlike lewe en bates, ons het die ervaring om u te help om die polis wat vir u reg is, te vind. Ons is toegewyd tot die verskaffing van die hoogste vlak van beskerming teen bekostigbare pryse. Ons bied 'n verskeidenheid van versekeringspakkette, insluitend individuele-,  besigheids-, en agri-versekeringspakkette, asook mediese fondse.

Young Guy Outside

Persoonlike Versekering

Farm Equipment Parts Repair

Agri Versekeringspakkette

Business Handshake

Besigheids-Versekering

Doctor Examining Pregnant Woman

Mediese Fondse

Tuis: Packages

Wie Ons Is

Ons is ‘n onafhanklike kort termyn versekerings makelary en ‘n ge-akkrediteerde finansiële dienste verskaffer met FSP lisensie nommer is 7093.
Ons is landwyd beskikbaar en ons kan enige kliënt nasionaal diens ongeag waar u ookal in Suid-Afrika mag woon.
Ons bied versekering wat in jou persoonlike behoeftes voorsien en ook jou sak pas vir boerderye, kommersiële besighede en persoonlike lyne en alles wat jy wil verseker, dit kan ons doen. Ons doen ook slegs besigheid met die versekerings maatskappye wat ons weet die beste produkte teen die beste premies vir ons kliënte kan bied en wat gevestig is in die mark. Ons doen gratis kwotasies op aanvraag en loop die ekstra myl vir elke kliënt en ons doen wat ons belowe. Wees ook verseker dat ons eise vinnig hanteer met effektiewe omdraai tye.
Kontak ons vandag nog vir 'n gratis geen verpligting kwotasie.

Insurance Agent
Tuis: About

Kontak Ons

5 Kort Street Lichtenburg South Africa 2740

  • Facebook

Address:

Email:

Thanks for submitting!

Tuis: Contact
Tuis: From The Blog

Chantedes en Raddix

Hierdie assosiasie lewer produkte en dienste wat ontwerp is om die verwagtinge van ons kliënt te oortref.

​

Chantedes Makelaars is die eerste makelary wat ‘n Raddix konsessie ooreenkoms gesluit het in Lichtenburg.

Die korttermynversekeringsbedryf volg die internasionale tendens om gestandaardiseerde produkte te ontwikkel wat op grond van prys kompeteer. Deur ons assosiasie met Raddix, word Chantedes Makelaars egter in staat gestel om verbeterde produkte en dienste aan ons kliënte te bied.

Sekere direkte versekeraars bied ‘n 10% premieterugbetaling na drie jaar, indien jy geen eis by jou versekeraar oor die periode indien nie. In ons verhouding met Raddix en bepaalde versekeraars, word die kliënt wel toegelaat om te eis binne die drie jaar periode. Indien die waarde van jou eise egter laer is as ‘n bepaalde persentasie van jou premies, kan jy ‘n maandpremie na 36 maande se ononderbroke versekering bekom vir slegs R1 na hernuwing!

Chantedes Makelaars se verhouding met Raddix beklemtoon die belangrikheid van ons toegewydheid tot innoverende oplossings om meer waarde vir ons kliënte te bied. Dit is ‘n voorreg om die groei in Chantedes Makelaars met ons kliënte te deel.

Tuis: About Us

Ons Agentskappe

santam_Logo.png
M&F_Logo.png
Agriseker_Logo_Grey.png
Landmark_Logo.png
Renasa_Logo.png
auto-general-logo.png
virseker_logo.png
Tuis: Insurance Providers
bottom of page